Skryf is ‘n onafhanklike joernaal vir kortverhale, poësie en essays, in Afrikaans en Engels. Ons publiseer werk van gevestigde en nuwe skrywers: van Willem Jacobs se plaas-gedigte tot Cassie Carstens se reeks oor weerloosheid, Zilla Schoeman se skerp verse en die stemme van ‘n groeiende groep skrywers daarna.

Skryf begin as ‘n plek om te lees, sonder betaalmuur, sonder skreeuende advertensies. Net woorde.

Skryf saam

As jy iets geskryf het wat hier hoort, ‘n gedig, kortverhaal, of net ‘n gedagte wat nie los wil laat nie, stuur dit vir ons. Ons lees elke voorlegging.

Stuur na: neer@skryf.co.za