A tiny love story written at 17:15

I was feeling rather overwhelmed; this was before the word became trendier that OCD and everyone suffered from it. Sitting down on a step at the back of my new office, I was just about to have a cigarette when you walked out and sat down next to me. You were tall and skinny and …

A tiny love story written on a Sunday.

Maybe Monday’s were just too hectic for something so delicate as buying flowers. You always came on a Tuesday, always bought the same bunch. Bright yellow wasn’t your favourite, but if I couldn’t get the soft yellow ones, you took them anyways. I kept myself from asking who they were for, they weren’t for me, …

Loulierblare en Skoonfamilie

Martie het eendag, toe ons daar in haar winkel gesit en tee drink het, ‘n onskuldige opmerking gemaak wat die satan in my ontketen het. Sy sê die môre vir my dat skoonfamilie eienaardige goed is. Ek sit haar en aankyk en ek dink. Martie sê later vir my dat sy skoon verbouereed geraak het, …

Oom Willem en die Spietkop.

STORIE TWEE UIT PLATPLEK SE MENSE Vanuit Solly’s Furniture het ons vier die kleurvolle, gure en ongure karakters van Stofbultlaagte gade geslaan. Ons het elke doen en daad van elke karakter meelewe deur ons eie oorsaak en gevolg daaraan toe te skryf. Nee, ons het nie geskinder nie. Ons het mense met deernis bespreek het, …

Stofbultlaagte.

STORIE EEN UIT PLATPLEK SE MENSE As ons vier jonge vrouens dit nie vir onsself lekker gemaak het nie, sou ons sowaar as wat whiskey lekker is, vergaan het van sielsellende en intellektuele verdroging op daai stofbesonke vlakte rondom Stofbultlaagte. Soos die Hollanders dyke bou om die verwoestende see uit hul vlakke land te hou, …

Fie – insident vyf.

Fie verwonder homhaar aan die mens, dié is waaragtig beeldskoon. Fie voel verward en kyk ongemaklik weg, kyk dan weer stadig terug en sien verby die mooi oë, agter die sagte vermomming, krap iets aan die binnekant van die mens se vel. Die krappende gevoel is wreed en steurend en weerloos en aanloklik. Dit maak …

I Know

I know rejection and judgment well I had to live with it Through all hardship The pain I carried alone The long lonely years of illness caused by evil I know betrayal Being used, humiliated, criticized And acknowledgement Ever withhold Until no self-worth remained I know rejection and judgment well I had to live with …

Fie – insident vier.

Vir die eerste keer vandat sy begin praat het, kyk Niece op. Haar oë is bloedbelope en haar hande bewe liggies. Sy voel verskriklik, amper siek. Fie se gedagtes is swaar en dit vat ongelooflike inspanning om hulle te herroep en oor te vertel.  Die gehoor voor haar het aansienlik gegroei oor die laaste paar …

A type of poem of type

Unable to tell the extravagant storyPictograms conceded the gloryThe Phoenicians roughly threw in the towelTill the Greeks decided to buy a vowel Sans Romans the world would be deprivedSince with them, a new Serif arrivedCharlemagne set a new system in placeWithout which, we’d still be SHOUTING IN UPPER CASE The foundation was set, to build …

kloofstraat

Die ego’s loop straat-op in Langen gaan sit en dink lank aaneenelkoutsidesy eie boks.Skuins op in Kloofby Vida everduidelik die skinny laténo sugartaal decaflank aaneensy lang storie in ‘n kort verhaalsoos hy die skuld by sy voorouers verhaalsente tellunch betaal.‘n Decaf liefdein sy moedertaal.

Videowinkels en Virgins

Bethel het nog nooit haar klere uitgetrek vir enige ander rede as om te stort of te bad nie. Sy was dood bang vir die dag wat sy haar bene gaan moet oopspalk vir iemand met ’n kleindorpie mentaliteit en ’n groot voordeel.  Haar ma, Koti, was maar self sottig, soos sy haar bestaan aangevoer …

Perfect

a perfect day?no guilt no feara perfect hour?no angst no shamea perfect minute?no nauseating angera perfect second?having youseeing you perfect’s illusiveillusively frailbeguilingly fragileyearning for relief,some respite from your allure

Vergeet

Genade is Alzheimer in die najaar Geen onthou van Storms en bliksemstrale Waarmee jy pyn gegee het nie Geen stofstorms waarmee jy siele besoedel het nie Geen vloede  Geen droogtes Geen verkeerde rigtings Net ‘n dolleeg vol saligheid 

Soetpatats en Craven A

Sy skiet die stompie dat hy met ’n boog oor die voorstoep trek. “More Tant Rita, hoe gaan dit?” “Kind is ek met jou blerrie oom getroud goed dankie die knieg pla net wat gaan met jou hare aan?” Tant Rita is al twaalf jaar lank ’n weduwee, haar man is dood aan ’n bors …

The golden wheelbarrow of the Goldish Football Club

“Oh me god!” Gurt felt the blood slowly drain away starting at the tip of his nose and continuing down the rest of this face. He felt his mouth fall open in shock and he felt his eyes becoming wider and wider as he stared, in numbing disbelief, at the chillingly empty spot on the …

Die hond is dol

die omvangvan verlangesoms verrassendsoms verbasend–die hunkeringraak hongerraak houndingdie hond is dol–na homna haarna gisterna more–dan verligtingso vlietendsoms tydloosaltyd tydelik

Oupa se oes

Ek het verlede jaar agtergekom dis beter om die kersboom net so in die kas te bêre en dit volgende jaar net weer uit te haal, so ’n alewige op- en afslanery maak mens opgewonde vir die verkeerde redes. Daai boom is ’n plastiek simbool van ’n klomp slegte ervarings wat aan dieselfde tak gehang …

Gebak of gebatter

Soos sy staan en vis batter laat dink dit haar aan haar huwelik met Pa. Sy sê sy’t hom maar soms terug gebatter met die kos wat sy voorgesit het. Almal het seker maar sy hou ingekry. Gelukkig het Ma nogal groot voete vir ’n vrou. “Maar”, sê Ma, “as ek hom wou terugkry het …

Gemaklike skoene en gepermde hare 2

Hanno en Henk Pretorius. Tannie Meraai het nog swaar gesluk aan haar vierde Prozac vir die dag toe’s die tweetjies al op honeymoon.  Ek weet nie wie’t wie gemoon nie, maar hulle is sak en pak in die afslaandak met 80 kilogram Country Road, twee ontwerpers sonbrille en Madonna se hele discography af Kaapstad toe. …

Gemaklike skoene en gepermde hare 1

“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud met “’n man van aansien, hoog op in die weermag” het Oupa kwyt geraak.  “Hanno en Marilize Pretorius,” sê Oupa, “dit klink mooi. Jy weet Pretorius is ’n trotse van,” voeg hy by. …

Gaan diep

By ’n tafel in Royale het daar ’n normale man met die lelikste skoene aangesit wat mens jou kan verbeel in fop-leer. Hy’t ’n Royale Burger met ekstra brie geëet. Hyself was nie te lelik nie, net baie onmerkwaardig. Daardie middag ná sy burger het hy by ’n paar quaint plekkies ingeloop en gesoek vir …

Die vrou en die sonbril

Op ’n verskriklike normale dag in April hardloop ’n baie maer vrou genaamd Mei, by ’n sonbrilwinkel in met ’n vet kind aan haar regterhand en gil vir die slap pols agter die toonbank dat sy ’n sonbril soek. Jerome het eenkeer vir die kind gekyk en op die till gekots en die grootste bril …