
ek wil van voor die vrot
ek wil beskuit eet op ‘n matin ons ou plaashuisvoor ek gehoor het van die siek ek wil gaan skape jaag in
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

ek wil beskuit eet op ‘n matin ons ou plaashuisvoor ek gehoor het van die siek ek wil gaan skape jaag in

I have loved from the fireline—bold, open,unafraid of the burn. I have danced the dance ofalmost-lovers,almost-timings,almost-yes. But I do not burn myselfto

John’s mother was convinced she had an influence on the weather. She had very bushy eyebrows that met in the middle, and

– Intussen dans ons godeloses soos hekse en heidinne op dwelms in grotte en woude om die sondes wat hulle in god se naam pleeg uit te weeg.

Met verskoning aan Jeanne Goosen My vrugte verryp tot swart?ek dink, of nee dis net Kremetartmajestueus grysbruin Jare lank so sterk en

Ons is presies 13 976km van mekaar af maar jy is hier in my kombuis met jou LeCrueKuhn, die klein pannetjie waarin

Ek’s jammer almal Ek’t die ding geërf Wat anders kon ek doen? My pa’t gesê, Gewaarsku eintlik Hy sê, ‘jy kan die

Stuur vir my ‘n liefdesbrief in die pos. As jy poskantoor toe gaan en ‘n seël of ses koop, skryf vir my

Twee maande na die 1994-verkiesing is Melda en drie van haar vier susters se huwelike op die rotse. Drie van die vyf

Bethel het nog nooit haar klere uitgetrek vir enige ander rede as om te stort of te bad nie. Sy was dood

Sy skiet die stompie dat hy met ’n boog oor die voorstoep trek. “More Tant Rita, hoe gaan dit?” “Kind is ek

Ek het verlede jaar agtergekom dis beter om die kersboom net so in die kas te bêre en dit volgende jaar net

’n Naweek in die Hoëveld waarvan ek nie spesifiek die datum van kan onthou nie, het ek gerus. Dit was winter weet

Soos sy staan en vis batter laat dink dit haar aan haar huwelik met Pa. Ma het nog altyd geglo ’n goeie

Ma vertel oor die dag toe sy seker was sy hou van vrouens. Dit was twee weke na haar troudag. Sy het

As die oggend jou dubbelsinnig in die oë staar en jy voel of jy nie deur die dag gaan kom sonder om

Hanno en Henk Pretorius. Tannie Meraai het nog swaar gesluk aan haar vierde Prozac vir die dag toe’s die tweetjies al op

“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud

By ’n tafel in Royale het daar ’n normale man met die lelikste skoene aangesit wat mens jou kan verbeel in fop-leer.

Die luidrugtige vrou met die klompe bo my, het eendag stil geword net ná die weer om sewe. Ek het vir die

Op ’n verskriklike normale dag in April hardloop ’n baie maer vrou genaamd Mei, by ’n sonbrilwinkel in met ’n vet kind

Sy het hoë rompies en lae toppies gedra. Haar hare was vier skadu’s donkerder as swart en ek dink sy’t plastiek nippels

Saterdagoggend tienuur klop die dominee aan my deur en sê ek moet my stoep vee, die duiwels vergader op my trappe. Ek

Tannie Ansu het Dennis se ma so skuins na sy vyfde verjaarsdag gewaarsku en gesê die kind lyk soos die toonbank hulp