Afrikaans

Fie – insident ses.

Een na die ander kom lê die opsies voor Fie se voete.  Syhaar keuses is kompleks en raak moeiliker hoe langer hulle in die pers

Read More »
Afrikaans

Oom Willem en die Spietkop.

STORIE TWEE UIT PLATPLEK SE MENSE Vanuit Solly’s Furniture het ons vier die kleurvolle, gure en ongure karakters van Stofbultlaagte gade geslaan. Ons het elke

Read More »
Afrikaans

Stofbultlaagte.

STORIE EEN UIT PLATPLEK SE MENSE As ons vier jonge vrouens dit nie vir onsself lekker gemaak het nie, sou ons sowaar as wat whiskey

Read More »
Afrikaans

Fie – insident vyf.

Fie verwonder homhaar aan die mens, dié is waaragtig beeldskoon. Fie voel verward en kyk ongemaklik weg, kyk dan weer stadig terug en sien verby

Read More »
Afrikaans

Fie – insident vier.

Vir die eerste keer vandat sy begin praat het, kyk Niece op. Haar oë is bloedbelope en haar hande bewe liggies. Sy voel verskriklik, amper

Read More »
Afrikaans

My liewe ex [1996]

Vanoggend toe jy ons seun hier by my huis kom haal het, was ek so jammer dat jy moes ry. Dit was lekker om weer

Read More »
Afrikaans

kloofstraat

Die ego’s loop straat-op in Langen gaan sit en dink lank aaneenelkoutsidesy eie boks.Skuins op in Kloofby Vida everduidelik die skinny laténo sugartaal decaflank aaneensy

Read More »
Afrikaans

Stuur my jou adres

Stuur aan my ‘n liefdesbrief in die pos. As jy poskantoor toe gaan, en jy koop ‘n seël of ses, skryf vir my ‘n nota

Read More »
Afrikaans

Fie – insident drie.

>> Gaan jyons roep of moet ekons? <<  Fie Een staar verby die hoë gewels van die plaashuis in die middagson in. •• Ekons sal.

Read More »