Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Fledermaus. - Basjan Bernard

Fledermaus.

Fledermaus you’re in my houseFledermaus don’t bite my spouse You flop and flapYou scare my catYou know you’re just a flying rat

Lees meer / Read more
’n Sotlike Internasionale Gegalm - Basjan Bernard

’n Sotlike Internasionale Gegalm

Uit die Baftablou duisterSpartel die eienaardige Duitser’n Vreeslike internasionale vriendelikheidDie bakoorjakkals van vermaaklikheid Vrydags is daar willose interaksieTussen logika en ’nSokratiese transaksie

Lees meer / Read more
Studentelewe - Basjan Bernard

Studentelewe

Hallo Mô hoegannit dô?Hie’ is alles deumekôHoegannit met PôKannek hom iets vrô?Sê vir hom my geld is klô. —Photo by Glen Carrie on Unsplash

Lees meer / Read more