Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Studentelewe - Basjan Bernard

Studentelewe

Hallo Mô hoegannit dô?Hie’ is alles deumekôHoegannit met PôKannek hom iets vrô?Sê vir hom my geld is klô. —Photo by Glen Carrie on Unsplash

Lees meer / Read more
Die Boer - Lizelle Jacobs

Die Boer

Met die seisoen verbyen jou oë sku en weer vol pyn,moet ek magteloos toekykhoe die moed in jou nog verder kwyn. ‘n

Lees meer / Read more