Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Die Boer - Lizelle Jacobs

Die Boer

Met die seisoen verbyen jou oë sku en weer vol pyn,moet ek magteloos toekykhoe die moed in jou nog verder kwyn. ‘n

Lees meer / Read more
Reënrympie - Lizelle Jacobs

Reënrympie

Met die eerste koel druppelsse val op die sinkhet dit stil in die plaashuis geword.En ‘n skielike vreugde,‘n dankbaar gebedhet in elkeen

Lees meer / Read more