Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Studentelewe - Basjan Bernard

Studentelewe

Studentelewe - Basjan Bernard

Hallo Mô hoegannit dô?
Hie’ is alles deumekô
Hoegannit met Pô
Kannek hom iets vrô?
Sê vir hom my geld is klô.



—
Photo by Glen Carrie on Unsplash

Lees volgende