Soos altyd het ek vanoggend weer
Die son sien opkom
En jare se verduistering was weg
Rooi en pienk het agter doringbome gelê
En my oë het weer die son aanskou
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur
Soos altyd het ek vanoggend weer
Die son sien opkom
En jare se verduistering was weg
Rooi en pienk het agter doringbome gelê
En my oë het weer die son aanskou

Vir die ordentlike ou by die braai wat saamgelag het, en vir elke man langs hom wat niks gesê het nie.

Partykeer is ’n woordeboek nodig. Daar is ’n paar van hulle op my boekrak: daar is die Franse een wat ek in

Vir een of ander rede struikel ek gereeld. Verstaan asseblief: dis nie opsetlik nie, en ek weet nie regtig hoekom nie. Dalk