Stil in nabetragting
lê ek saam Piaf in my bed
‘n herfs oggend,
no regrets
twee consenting adults
ek en sy, raak in stil gebed
gebind
beloof
‘op met Queens en links in Kloof’
hy’t my van iets heiligs beroof

Hulle is monsters en hulle braai saam met ons
Vir die ordentlike ou by die braai wat saamgelag het, en vir elke man langs hom wat niks gesê het nie.

