More gaan ek op reis
herbou die lugkasteel
alleen teel vir teel
stuk vir stuk
my onderhoud in die egskeiding
lê hier –– en daar
buk buk
kant en klaar

heksedans
– Intussen dans ons godeloses soos hekse en heidinne op dwelms in grotte en woude om die sondes wat hulle in god se naam pleeg uit te weeg.

