Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Londen - Willem Jacobs

Liegde

Londen - Willem Jacobs

Digi-
taal
verraai om
té presies
te vriendelik
te vroom
te oulik
te wees
jou taal
tel ek
netjies
tussen lyne,
leestekens,
dié aksent op
nóg ‘n uitgesoekte
leun

aug 2011

Lees volgende