–
Intussen
dans ons
godeloses
soos hekse
en heidinne
op dwelms
in grotte
en woude
om
die sondes
wat hulle in
god
se naam
pleeg
uit te weeg.
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur
–
Intussen
dans ons
godeloses
soos hekse
en heidinne
op dwelms
in grotte
en woude
om
die sondes
wat hulle in
god
se naam
pleeg
uit te weeg.

Vir die ordentlike ou by die braai wat saamgelag het, en vir elke man langs hom wat niks gesê het nie.

Die kamer waarin ek staan, is pikdonker, en ek kan nie die dimensies daarvan bepaal nie. Dalk groot, dalk klein, maar ek

Partykeer is ’n woordeboek nodig. Daar is ’n paar van hulle op my boekrak: daar is die Franse een wat ek in