Onsame-
hangend hang ons saam
uit, ek en jy
twee skilderye in een raam
eeue te wyd
uit-
mekaar
vir hierdie muur
ek’s uit tyd uit besluit
jy sluit my op
ek sluit jou uit
uítgehang met jou
tyd dat ek uit
fluit-fluit
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur
Onsame-
hangend hang ons saam
uit, ek en jy
twee skilderye in een raam
eeue te wyd
uit-
mekaar
vir hierdie muur
ek’s uit tyd uit besluit
jy sluit my op
ek sluit jou uit
uítgehang met jou
tyd dat ek uit
fluit-fluit

Partykeer is ’n woordeboek nodig. Daar is ’n paar van hulle op my boekrak: daar is die Franse een wat ek in

Vir een of ander rede struikel ek gereeld. Verstaan asseblief: dis nie opsetlik nie, en ek weet nie regtig hoekom nie. Dalk

– Intussen dans ons godeloses soos hekse en heidinne op dwelms in grotte en woude om die sondes wat hulle in god se naam pleeg uit te weeg.