Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Vergeet - Lizelle Jacobs

Vergeet

Vergeet - Lizelle Jacobs

Genade is

Alzheimer in die najaar

Geen onthou van

Storms en bliksemstrale

Waarmee jy pyn gegee het nie

Geen stofstorms waarmee jy siele besoedel het nie

Geen vloede 

Geen droogtes

Geen verkeerde rigtings

Net ‘n dolleeg vol saligheid 

Lees volgende