
Liegde
Digi- taalverraai omté presieste vriendelikte vroomte oulikte weesjou taaltel eknetjiestussen lyne,leestekens,dié aksent opnóg ‘n uitgesoekteleun aug 2011

Digi- taalverraai omté presieste vriendelikte vroomte oulikte weesjou taaltel eknetjiestussen lyne,leestekens,dié aksent opnóg ‘n uitgesoekteleun aug 2011

Stil in nabetragtinglê ek saam Piaf in my bed‘n herfs oggend,no regretstwee consenting adultsek en sy, raak in stil gebedgebindbeloof‘op met Queens en links in

More gaan ek op reisherbou die lugkasteel alleen teel vir teelstuk vit stukmy onderhoud in die egskeidingle hier en daarbuk bukkant en klaar

Die ego’s loop straat-op in Langen gaan sit en dink lank aaneenelkoutsidesy eie boks.Skuins op in Kloofby Vida everduidelik die skinny laténo sugartaal decaflank aaneensy

Onsame-hangend hang ons saamuit, ek en jytwee skilderye in een raameeue te wyd uit-mekaarvir hierdie muur ek’s uit tyd uit besluitjy sluit my op ek sluit jou uituítgehang

hierdie klam meganiese breingooi ligte en drup.bloed pols mense deur are gister hang om my in ‘n galeryalles is oud. alles is nuut vir my, miskien net