
ek wil van voor die vrot
ek wil beskuit eet op ‘n matin ons ou plaashuisvoor ek gehoor het van die siek ek wil gaan skape jaag in die kraalkaalvoete in

ek wil beskuit eet op ‘n matin ons ou plaashuisvoor ek gehoor het van die siek ek wil gaan skape jaag in die kraalkaalvoete in
Die kamer waarin ek staan, is pikdonker, en ek kan nie die dimensies daarvan bepaal nie. Dalk groot, dalk klein, maar ek voel dat daar

Partykeer is ’n woordeboek nodig. Daar is ’n paar van hulle op my boekrak: daar is die Franse een wat ek in my eerste jaar


I have loved from the fireline—bold, open,unafraid of the burn. I have danced the dance ofalmost-lovers,almost-timings,almost-yes. But I do not burn myselfto keep another warm.I

John’s mother was convinced she had an influence on the weather. She had very bushy eyebrows that met in the middle, and her backside was

Vir een of ander rede struikel ek gereeld. Verstaan asseblief: dis nie opsetlik nie, en ek weet nie regtig hoekom nie. Dalk is dit die

– Intussen dans ons godeloses soos hekse en heidinne op dwelms in grotte en woude om die sondes wat hulle in god se naam pleeg uit te weeg.

Opstel 01 – Januarie 2024 Dit het so paar dae voor die groot dag begin. ‘n Gesukkel om te fokus deur die loop van die

It’s a widely held belief that naughty children are often the result of bad parenting. While it may be easy to blame the child’s behavior

Selfies have become a ubiquitous part of modern culture, and while they may seem harmless, they can sometimes reveal deeper issues related to narcissistic tendencies.

Instagram Bragging Syndrome When it comes to relationships on Instagram, it’s all about one-upping each other with extravagant gestures and over-the-top declarations of love. If

Inked forever a reminder to fight even as blood trickle down bruised, battered. Against the stock standard, against the norm, the expected. To be more

Ek was vier jaar oud toe ons ontmoet het. Jy was wild en vreemd en iets wat ek nog nooit aanskou het nie. Jou gewelddadige

There’s solace in the trees where the air sways against shadowed leaves creeping between ancient branches deep below the bark, next to the grain, beats

Ek het effens oorweldig gevoel, dis nog lank voor die woord gewilder geraak het as OCD. Soos ek gaan sit op die trap voor my

Miskien is Maandae nie bedoel vir iets so delikaat soos blomme koop nie, dis net te besig, te dol, effe mal. Jy het altyd kom

Sit ’n * langs haar naamiemand sal kom verduidelik,god min maak eintlik saakas dink te lank aangaan. Stop. Sy is niks nuuts, nieveel anders, nie

STORIE SESTIEN UIT PLATPLEK SE MENSE Vra ek een Maandagmôre vir Marietjie of sy weet hoekom ek op ‘n plaas bly? Sy antwoord my nie.

STORIE VYFTIEN UIT PLATPLEK SE MENSE My skoonsuster, Jakes, sê eendag vir my toe ons doer ver in die Bosveld om ‘n vuur sit met

STORIE VEERTIEN UIT PLATPLEK SE MENSE Ek gaan kuier een oggend by ‘n ander vlakte vriendin van my, Maryna en met die instap by die

STORIE DERTIEN UIT PLATPLEK SE MENSE Marietjie sê eendag, toe ek in haar winkel instap en voordat ek nog my sit met ‘n koppie tee

STORIE TWAALF UIT PLATPLEK SE MENSE Ons het ons eendag gruwelik vir ‘n teefsel uit die voorwêreld, wat haar hier kom aanstel het, gewip. Man,

STORIE ELF UIT PLATPLEK SE MENSE “Die huwelik,” sê Marietjie die oggend in haar winkel, “is ‘n snaakse ding.” Ek ís lus vir gesels en alhoewel