Tejkkit Uit!

Alles // Everything

’n Sotlike Internasionale Gegalm

Uit die Baftablou duisterSpartel die eienaardige Duitser’n Vreeslike internasionale vriendelikheidDie bakoorjakkals van vermaaklikheid Vrydags is daar willose interaksieTussen logika en ’nSokratiese transaksie Die babawagter se

Hoofstuk 4. Spietkop of ambulans

STORIE VIER UIT PLATPLEK SE MENSE As ek nou terug dink aan al die dinge wat daardie jare op Stofbultlaagte gebeur het, dink ek die

A tiny love story written at 17:15

I was feeling rather overwhelmed; this was before the word became trendier that OCD and everyone suffered from it. Sitting down on a step at

Hoofstuk 2. Oom Willem en die Spietkop.

STORIE TWEE UIT PLATPLEK SE MENSE Vanuit Simon Furniture het ons vier die kleurvolle, gure en ongure karakters van Stofbultlaagte gade geslaan. Ons het elke

Hoofstuk 1. Stofbultlaagte.

STORIE EEN UIT PLATPLEK SE MENSE As ons vier jonge vrouens dit nie vir onsself lekker gemaak het nie, sou ons sowaar as wat whiskey

I Know

I know rejection and judgment well I had to live with it Through all hardship The pain I carried alone The long lonely years of

A type of poem of type

Unable to tell the extravagant storyPictograms conceded the gloryThe Phoenicians roughly threw in the towelTill the Greeks decided to buy a vowel Sans Romans the

My liewe ex [1996]

Vanoggend toe jy ons seun hier by my huis kom haal het, was ek so jammer dat jy moes ry. Dit was lekker om weer

Stuur my jou adres

Stuur vir my ‘n liefdesbrief in die pos. As jy poskantoor toe gaan en ‘n seël of ses koop, skryf vir my ‘n nota op

Mense wat ek ken

Twee maande na die 1994-verkiesing is Melda en drie van haar vier susters se huwelike op die rotse. Drie van die vyf is op pad

Videowinkels en Virgins

Bethel het nog nooit haar klere uitgetrek vir enige ander rede as om te stort of te bad nie. Sy was dood bang vir die

Sewe Maart Se Son

Soos altyd het ek vanoggend weer Die son sien opkom En jare se verduistering was weg Rooi en pienk het agter doringbome gelê En my

Studentelewe

Hallo Mô hoegannit dô?Hie’ is alles deumekôHoegannit met PôKannek hom iets vrô?Sê vir hom my geld is klô. —Photo by Glen Carrie on Unsplash

Perfect

a perfect day?no guilt no feara perfect hour?no angst no shamea perfect minute?no nauseating angera perfect second?having youseeing you perfect’s illusiveillusively frailbeguilingly fragileyearning for relief,some

Vergeet

Genade is Alzheimer in die najaar Geen onthou van Storms en bliksemstrale Waarmee jy pyn gegee het nie Geen stofstorms waarmee jy siele besoedel het

‘n Suid-Afrikaner in Amsterdam

deur Cloudette van der Berg Mense het baie opinies as jy na ‘n ander land toe trek. Mense wat in Suid-Afrika agterbly en ook mense