
Soetpatats en Craven A
Sy skiet die stompie dat hy met ’n boog oor die voorstoep trek. “More Tant Rita, hoe gaan dit?” “Kind is ek met jou blerrie

Sy skiet die stompie dat hy met ’n boog oor die voorstoep trek. “More Tant Rita, hoe gaan dit?” “Kind is ek met jou blerrie

die omvangvan verlangesoms verrassendsoms verbasend–die hunkeringraak hongerraak houndingdie hond is dol–na homna haarna gisterna more–dan verligtingso vlietendsoms tydloosaltyd tydelik

Ek het verlede jaar agtergekom dis beter om die kersboom net so in die kas te bêre en dit volgende jaar net weer uit te

’n Naweek in die Hoëveld waarvan ek nie spesifiek die datum van kan onthou nie, het ek gerus. Dit was winter weet ek. Soggens oor

Soos sy staan en vis batter laat dink dit haar aan haar huwelik met Pa. Ma het nog altyd geglo ’n goeie huwelik verg geduld

Ma vertel oor die dag toe sy seker was sy hou van vrouens. Dit was twee weke na haar troudag. Sy het op die plaas

As die oggend jou dubbelsinnig in die oë staar en jy voel of jy nie deur die dag gaan kom sonder om alles in tamatiesous

Met die seisoen verbyen jou oë sku en weer vol pyn,moet ek magteloos toekykhoe die moed in jou nog verder kwyn. ‘n Blink trofee vir

Met die eerste koel druppelsse val op die sinkhet dit stil in die plaashuis geword.En ‘n skielike vreugde,‘n dankbaar gebedhet in elkeen se hart opgeklink.

want Februarie is grys buite Jou so my oor teen Jou bors Bokkie hou, ‘n karos my oor span vir ‘n hoef oor my trom

Hanno en Henk Pretorius. Tannie Meraai het nog swaar gesluk aan haar vierde Prozac vir die dag toe’s die tweetjies al op honeymoon. Ek weet

“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud met “’n man

By ’n tafel in Royale het daar ’n normale man met die lelikste skoene aangesit wat mens jou kan verbeel in fop-leer. Hy’t ’n Royale

Die luidrugtige vrou met die klompe bo my, het eendag stil geword net ná die weer om sewe. Ek het vir die dag gebid sedert

Op ’n verskriklike normale dag in April hardloop ’n baie maer vrou genaamd Mei, by ’n sonbrilwinkel in met ’n vet kind aan haar regterhand

Sy het hoë rompies en lae toppies gedra. Haar hare was vier skadu’s donkerder as swart en ek dink sy’t plastiek nippels voor by haar

Saterdagoggend tienuur klop die dominee aan my deur en sê ek moet my stoep vee, die duiwels vergader op my trappe. Ek raak onsmiddelik bedonnerd

Tannie Ansu het Dennis se ma so skuins na sy vyfde verjaarsdag gewaarsku en gesê die kind lyk soos die toonbank hulp by ’n afdelingswinkel.

Brenda-An Korf het op sestien haar eerste orgasme gehad en ’n loopbaankeuse gemaak. Haar pa het altyd vir haar gesê sy moet eendag beroepsatisfaksie hê

Notice a dead leafIt can crunchBut never squish If ever even had a wishA tree, I think it would But then againChopped up as firewood…

Tant Agna was nie iemand waaroor mens sou vuisslaan om in jou familie te hê nie. Haar man Oom Giep was ook vreeslik onsmaaklik. Op

Alma se hande het so skuins na sy dertig geword het begin swel. Gewoonlik gepaardgaande met die koms van die posman, wat vir ooglopende redes

Daar word gesê: ‘The youth is wasted on the young’ Wat baie waar is. Maar ek as ouer vrou kan vandag sê: ‘Wisdom is wasted on

Met die eerste noot van die troumars begin my suster pille uitdeel in die voorste ry. Van agter af kom ’n bakhand, Claude, een van