
Gemaklike skoene en gepermde hare 1
“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud

By ’n tafel in Royale het daar ’n normale man met die lelikste skoene aangesit wat mens jou kan verbeel in fop-leer.

Die luidrugtige vrou met die klompe bo my, het eendag stil geword net ná die weer om sewe. Ek het vir die

Op ’n verskriklike normale dag in April hardloop ’n baie maer vrou genaamd Mei, by ’n sonbrilwinkel in met ’n vet kind

Sy het hoë rompies en lae toppies gedra. Haar hare was vier skadu’s donkerder as swart en ek dink sy’t plastiek nippels

Saterdagoggend tienuur klop die dominee aan my deur en sê ek moet my stoep vee, die duiwels vergader op my trappe. Ek

Tannie Ansu het Dennis se ma so skuins na sy vyfde verjaarsdag gewaarsku en gesê die kind lyk soos die toonbank hulp

Brenda-An Korf het op sestien haar eerste orgasme gehad en ’n loopbaankeuse gemaak. Haar pa het altyd vir haar gesê sy moet

Tant Agna was nie iemand waaroor mens sou vuisslaan om in jou familie te hê nie. Haar man Oom Giep was ook

Alma se hande het so skuins na sy dertig geword het begin swel. Gewoonlik gepaardgaande met die koms van die posman, wat

Met die eerste noot van die troumars begin my suster pille uitdeel in die voorste ry. Van agter af kom ’n bakhand,