Afrikaanse & Engelse skryfwerk

Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Brenda-An Korf - Willem Jacobs

Brenda-An Korf

Brenda-An Korf het op sestien haar eerste orgasme gehad en ’n loopbaankeuse gemaak. Haar pa het altyd vir haar gesê sy moet

Lees meer / Read more
Avbob - Willem Jacobs

Avbob

Tant Agna was nie iemand waaroor mens sou vuisslaan om in jou familie te hê nie. Haar man Oom Giep was ook

Lees meer / Read more
Londen - Willem Jacobs

Liegde

Digi- taalverraai omté presieste vriendelikte vroomte oulikte weesjou taaltel eknetjiestussen lyne,leestekens,dié aksent opnóg ‘n uitgesoekteleun aug 2011

Lees meer / Read more
Londen - Willem Jacobs

cheat

Stil in nabetragtinglê ek saam Piaf in my bed‘n herfs oggend,no regretstwee consenting adultsek en sy, raak in stil gebedgebindbeloof‘op met Queens

Lees meer / Read more
Londen - Willem Jacobs

lugkasteel

More gaan ek op reisherbou die lugkasteel alleen teel vir teelstuk vir stukmy onderhoud in die egskeidinglê hier –– en daarbuk bukkant en

Lees meer / Read more
kloofstraat - Willem Jacobs

kloofstraat

Die ego’s loop straat-op in Langen gaan sit en dink lank aaneenelkoutsidesy eie boks.Skuins op in Kloofby Vida everduidelik die skinny laténo

Lees meer / Read more
Londen - Willem Jacobs

onsaam

Onsame-hangend hang ons saamuit, ek en jytwee skilderye in een raameeue te wyd uit-mekaarvir hierdie muur ek’s uit tyd uit besluitjy sluit my op ek

Lees meer / Read more
Londen - Willem Jacobs

Londen

hierdie klam meganiese breingooi ligte en drup.bloed pols mense deur are gister hang om my in ‘n galeryalles is oud. alles is nuut

Lees meer / Read more