
My liewe ex [1996]
Vanoggend toe jy ons seun hier by my huis kom haal het, was ek so jammer dat jy moes ry. Dit was
Afrikaanse & Engelse skryfwerk
Nuwe stukke, wanneer hulle gebeur

Vanoggend toe jy ons seun hier by my huis kom haal het, was ek so jammer dat jy moes ry. Dit was

Twee maande na die 1994-verkiesing is Melda en drie van haar vier susters se huwelike op die rotse. Drie van die vyf

Soos altyd het ek vanoggend weer Die son sien opkom En jare se verduistering was weg Rooi en pienk het agter doringbome

Hallo Mô hoegannit dô?Hie’ is alles deumekôHoegannit met PôKannek hom iets vrô?Sê vir hom my geld is klô. —Photo by Glen Carrie on Unsplash

Genade is Alzheimer in die najaar Geen onthou van Storms en bliksemstrale Waarmee jy pyn gegee het nie Geen stofstorms waarmee jy

deur Cloudette van der Berg Mense het baie opinies as jy na ‘n ander land toe trek. Mense wat in Suid-Afrika agterbly

Sy skiet die stompie dat hy met ’n boog oor die voorstoep trek. “More Tant Rita, hoe gaan dit?” “Kind is ek

Ek het verlede jaar agtergekom dis beter om die kersboom net so in die kas te bêre en dit volgende jaar net

’n Naweek in die Hoëveld waarvan ek nie spesifiek die datum van kan onthou nie, het ek gerus. Dit was winter weet

Soos sy staan en vis batter laat dink dit haar aan haar huwelik met Pa. Ma het nog altyd geglo ’n goeie

Ma vertel oor die dag toe sy seker was sy hou van vrouens. Dit was twee weke na haar troudag. Sy het

As die oggend jou dubbelsinnig in die oë staar en jy voel of jy nie deur die dag gaan kom sonder om

Met die seisoen verbyen jou oë sku en weer vol pyn,moet ek magteloos toekykhoe die moed in jou nog verder kwyn. ‘n

Met die eerste koel druppelsse val op die sinkhet dit stil in die plaashuis geword.En ‘n skielike vreugde,‘n dankbaar gebedhet in elkeen

want Februarie is grys buite Jou so my oor teen Jou bors Bokkie hou, ‘n karos my oor span vir ‘n hoef

Hanno en Henk Pretorius. Tannie Meraai het nog swaar gesluk aan haar vierde Prozac vir die dag toe’s die tweetjies al op

“Tannie Meraai se kinders het darem almal goed getrou,” sê Oupa so met die intrapslag. Die laaste du Preez is nou getroud

By ’n tafel in Royale het daar ’n normale man met die lelikste skoene aangesit wat mens jou kan verbeel in fop-leer.

Die luidrugtige vrou met die klompe bo my, het eendag stil geword net ná die weer om sewe. Ek het vir die

Op ’n verskriklike normale dag in April hardloop ’n baie maer vrou genaamd Mei, by ’n sonbrilwinkel in met ’n vet kind

Sy het hoë rompies en lae toppies gedra. Haar hare was vier skadu’s donkerder as swart en ek dink sy’t plastiek nippels

Saterdagoggend tienuur klop die dominee aan my deur en sê ek moet my stoep vee, die duiwels vergader op my trappe. Ek

Tannie Ansu het Dennis se ma so skuins na sy vyfde verjaarsdag gewaarsku en gesê die kind lyk soos die toonbank hulp

Brenda-An Korf het op sestien haar eerste orgasme gehad en ’n loopbaankeuse gemaak. Haar pa het altyd vir haar gesê sy moet

Tant Agna was nie iemand waaroor mens sou vuisslaan om in jou familie te hê nie. Haar man Oom Giep was ook